SA-jagters moet insette in wapenwet lewer

Die sperdatum vir kommentaar oor die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenwet in Suid-Afrika is 4 Julie en organisasies soos SA Jagters moedig hulle lede aan om standpunt in te neem en kommentaar te lewer. Die uitvoerende hoof van SA Jagters, Fred Camphor, sê hulle het ‘n reuse veldtog van stapel gestuur om hulle meer as 44 000 lede in te lig oor die uitwerking wat die wysigings op die sektor sal hê: