SA gaan vlaag van onderwys-aftredes ervaar

Die Suid-Afrikaanse openbare onderwysstelsel gaan in 2030 ‘n reuse vlaag ervaar van onderwysers wat aftree. ‘n Studie het getoon dat 49 persent van die land se onderwysers wat in die openbare onderwys werksaam is, verlede jaar bo 50 jaar oud was, en wil tussen die ouderdom van 55 en 60 aftree. Professor Nic Spaull van die Navorsing oor maatskaplik-ekomiese-beleidsgroep, sê die land het nou te kampe met die veroudering van onderwysers. Hy sê laerskole sal meer geraak word as hoërskole aangesien daar meer ouer onderwysers is: