SA-dranksmouse bitter teleurgesteld

Die Nasionale Drankhandelaarsvereniging in Suid-Afrika sê hy maak kapsie teen die regering se besluit om alkoholverkope te verbied sonder om hulle te raadpleeg. Daar is vir die volgende 14 dae ingevolge die vlak-vier-inperking ‘n algehele verbod op die verkoop van drank. Die sameroeper van die vereniging, Lucky Ntimane, sê dit is ‘n reuse-slag vir sommige van sy lede wat steeds sukkel. Hy sê hulle is bitter teleurgesteld oor die aankondiging: