SA beweeg al nader aan ‘n mislukte staat

Professor Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool in Suid-Afrika, sê die buurland loop die risiko om ‘n mislukte staat te word – wat ‘n groot bedreiging vir die hele streek inhou. Hy sê die Wêreld Ekonomiese Forum se jongste verslag maak ook melding daarvan. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.