SA bespreek reaksie op MIV/vigs na Covid

Adjunk-Suid-Afrikaanse President Paul Mashatile, in sy hoedanigheid as voorsitter van Suid-Afrika se nasionale vigsraad, lewer vandag in Durban die hoofrede by die 11de Suid-Afrikaanse vigskonferensie. Byna 8 miljoen Suid-Afrikaners leef met MIV. Die ondervoorsitter van die konferensie, Thato Chidarikire, sê die samekoms sal bestek opneem oor die reaksie ná die Covid-19-pandemie op MIV/vigs, TB en seksueel oordraagbare siektes: