SA arbeidsminister moedig inentings aan

Die Suid-Afrikaanse arbeidsminister Thembelani Waltermade Nxesi het vandag by die Esangweni-kliniek in Tembisa mense ouer as 60 aangemoedig om ingeënte te word. Hy het gesê mense wat hul ingeënt is, moet steeds regulasies gehoorsaam.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *