Russiese aanvalle op kritiese infrastruktuur is nie militêre teikens nie

Russiese aanvalle op die Oekraïnse hoofstad Kiëf duur voort. Die stad se burgemeenster Vitali Klitschko sê 80 persent van inwoners is sonder krag en water. Kenners meen dat die teikens nie militêre teikens is nie en die nou-bekende parlementslid in die Oekraïne, Kira Rudik, stem saam.