Rusland pleeg oorlogmisdade met aanvalle in Oekraïne

Die Europese Kommissie sê Rusland pleeg ‘n oorlogsmisdaad wanneer hy Oekraïne se noodsaaklike infrastruktuur aanval. Oekraïne sê daar word tans slegs aan sowat 50-persent van die land se elektrisiteitsbehoeftes voldoen ná hewige Russiese missielaanvalle. Met die aanbreek van die winter loop Oekraïne deur onder sneeu en temperature onder vriespunt. Die kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê hulle werk volstoom aan ‘n negende sanksiepakket teen Moskou: