Rusland gaan ‘n vlugtelingskrisis ontketen

Die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies Linda Thomas-Greenfield sê die oorlog in die Oekraïne kan moontlik ‘n nuwe vlugtelingskrisis ontketen. Sy sê dit kan tot 5 miljoen mense ontheem.