Rundu se wateruitdagings duur voort

Rundu se dorpsraad sê hy vorder met die identifikasie van onwettige waterverbindings maar, daar is steeds talle kliënte wat nie hulle waterrekenings betaal nie. Die dorp is op die oomblik op voorafbetaalde water vanaf NamWater as gevolg van uitstaande skuld. Sam Nekaro, die dorpsraad se strategiese uitvoerende beampte vir finansies het dit so verwoord …