Rou riool in Vaalrivier wek kommer

AfriForum in die buurland dring aan by die minister van water en sanitasie, Senzo Mchunu, om op te tree, na dit aan die lig gekom het dat riool steeds op verskeie plekke in die Vaalrivier gestort word. ‘n Woordvoerder van die organisasie, Lambert de Klerk, sê hulle het verskeie klagtes ontvang oor die agteruitgang in die bestuur van dienslewering deur die Emfuleni-plaaslike owerheid, veral oor die besoedeling van die Vaalrivier: