Root sê oor Anderson en Broad

Engeland se voorste toetspaaltjie-nemer James Anderson sê hy was aanvanklik geskok, kwaad en gefrustreerd toe hy nie ingesluit is by die toergroep na die Wes-Indiese Eilande nie. Hy en Stuart Broad, wat Engeland se tweede meeste toetspaaltjies ooit platgetrek het, is nie ingesluit by volgende maand se reeks van drie toetse nie. Anderson sê hy hoop dit is nie die einde van sy internasionale loopbaan nie. Engeland se toetskaptein, Joe Root, sê beide Anderson en Broad kan dalk na die groep terugkeer: