Rolbalkampioenskap ‘n sukses

Die President van die Namibië Rolbalvereniging, Michael Wells, het sy tevredenheid met die spelers se prestasie by die onlangse Namibë Nasionale Rolbalkampioenskap uitgespreek. Spelers van regoor Namibië, asook Suid-Afrika, het aan die onlangse kampioenskap by die Eros-rolbalklub in Windhoek deelgeneem. Die NBA berei voor om die Afrika Rolbaltoernooi in September 2021 te huisves, berig Namibiese media. Axel Krahenbuhl is as die mansspeler van die jaar aangewys en Marietjie van den Bergh met die titel in die vroue-afdeling