Rishi baklei hard terug in die parlement, Arbeid looi hom

Dis vra en antwoord tyd vir die eerste minister in die Britse parlement en die premier Rishi Sunak loop deur onder vrae van die Arbeidersparty maar, hy baklei goed terug. Sunak het so gereageer na die Arbeiderparty se LP Chris Bryant hom gevra het hoe op dees aarde die Tories na 12 jaar so gemors van die land gemaak het met ‘n ekonomie wat op sy knieë is.