Resilient was ‘n groot sukses

Die Namibiese polisie het die afgelope naweek landswyd ‘n operasie, Resilient, gehad en volgens berigte het dit baie goed afgeloop. Die woordvoerder van Nampol Adjunkkommissaris Kauna Shikwambi sê in die gebied waar sy betrokke was, was lede van die publiek die mag gehoorsaam.