Rentekoers: Kenners voorspel verhoging môre deur SARB

Kenners voorspel dat rentekoerse in die laaste kwartaal van vanjaar gaan styg. Die voorspellings word gemaak voor môre se aankondiging deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee. KPMG se hoofekonoom, Frank Blackmore, sê die land kan ‘n styging van tussen 50- en 75-basispunte verwag. Hy verduidelik die redes vir die styging kan gekoppel word aan verskeie internasionale faktore:

Die Bank van Namibië sal sy aankondiging op 30 November maak en ekonome voorspel ook ‘n verhoging plaaslik.