Renoster-bolla sorg vir groente

Die Care for Wild-weeshuis vir renosters in Mpumalanga, se groentetuinprojek is weer op dreef met die renosters wat die kunsmis verskaf. Die stigter, Petronel Nieuwoudt, sê die groentetuin was verlede jaar een van hul grootste prestasies. Die oes het nie net die hele jaar aan die kombuis by die reddingsentrum voorsien nie, maar genoeg opgelewer vir kospakke aan die personeel se gesinne. Sy sê hulle sien uit na die nuwe oes: