Rekenaars sal goed aangewend word in gevangenisse

Die Chinese ambassade het vanoggend 16 rekenaars aan die Namibiese Korrektiewe Dienste geskenk. Volgens kommissaris Sam Shalulange van die diens se sentrale personeel direktoraat, sal die skenking administratiewe uitdagings verlig.