Reho-dorpsraad maak planne bekend

Daar is verskeie planne wat op die oomblik oorweeg word vir ontwikkeling in Rehoboth. Misdaad bly ‘n probleem op die dorp en so ook, ‘n tekort aan beskikbare erwe. Die burgemeester Enrico Junias sê ook dat daar nie ‘n brandweerdiens is nie. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…