Regulasies moet nie heeltemal verslap word nie

Met die Covid-getalle wat in sommige lande in Europa toeneem, is dit volgens kundiges van groot belang dat Namibië nie sy regulasies heeltemal verslap nie, aangesien dinge enige tyd kan verander. Dit is nog nie bekend wanneer ons ‘n vierde vlaag van Covid-19 kan verwag nie. Ben Nangombe, uitvoerende direkteur by die Namibiese gesondheidsministerie.