Regeringsbeleid beïnvloed kredietverlening

Namibiese ekonoom Robert McGregor sê daar is interessante patrone in verband met Namibië se private kredietverlening. Terwyl privaat besighede se kredietverlening gestagneer het, bly huishoudelike krediet gestyg. Daar is ‘n verskynsel wat plaasvind wanneer verhoogde regeringsbetrokkenheid in ‘n sektor van die mark-ekonomie die res van die mark wesenlik beïnvloed, hetsy aan die aanbod- of vraagkant van die mark. McGregor van Cirrus, verduidelik meer…