Regering moet inspring met entstowwe

Reaksie word ontvang oor die uitslae van navorsing van Afrobarometer in verband met Covid-19-inentings. Dit dui aan dat 63 persent van Namibiërs eerder sal bid as om die entstof te neem. Kenners meen dit is uiters belangrik dat die regering ‘n veldtog van stapel stuur wat inentings aanmoedig. Dr. Ndumba Kamwanyah, ‘n plaaslike politieke kommentator, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *