Reaksie op Vilho se vergadering met Geingob

Reaksie word ontvang oor die Namibiese Minister van Verdediging, Peter Vilho, wat waarskynlik vandag met President Hage Geingob by Staatshuis gaan vergader oor die bewerings oor sy beleggingsrekening in Hongkong. Dit volg na berigte dat die Aanklaer-Generaal Martha Imalwa bevestig het dat daar ‘n ondersoek gelas is oor die rekening veral in verband met ‘n oorbetaling aan die voormalige Hoof van die weermag, Generaal Martin Shalli. Vilho het glo ook nie sy belegging in Hongkong, by sy bate-verklaring aan die Nasionale Vergadering ingesluit nie. Die plaaslike Politieke Ontleder Dr Ndumba Kamwanyah…