Reaksie op verslapping van maatreëls in SA

Die ANC het President Cyril Ramaphosa se aankondiging verwelkom dat die buurland vandag terugskuif na vlak twee van die inperkings. Die besluit volg na samesprekings met verskeie organisasies, kenners en leiers van politieke partye. Die DA-leier, John Steenhuisen, sê hoewel hulle die verslapping van die inperkings verwelkom, doen hulle ‘n beroep op Ramaphosa om nog verder te gaan en ‘n datum aan te kondig waarop alle inperkingsregulasies en die ramptoestand tot ‘n einde sal kom:

Leigh-Ann Mathys van die EFF sê hulle verwelkom die verhoging van die getal mense wat vergaderings mag bywoon, maar voeg by dat die party nié Ramaphosa se voorskrifte gaan volg nie: