Reaksie op bystand wat Botswana aan sy inwoners bied

Reaksie word ontvang op die regering van Bostwana se stap om belasting op toegevoegde waarde met 2 persentasiepunte te sny na 12 persent vir ses maande. Kookolie en gaspryse sal ook vir die volgende ses maande belastingvry wees in ‘n poging om bystand aan huishoudings te bied. Studente-toelae is ook verhoog en boere word ook bygestaan. Die skaduminister van finansies in die PDM, Nico Smit, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.