Rand kan verder versterk

Analiste in die buurland sê die Suid-Afrikaanse rand kan verder versterk teen die Amerikaanse dollar en van hulle meen dat die geldeenheid teen 14,55 teen die dollar kan verhandel. Dit sal goeie nuus wees vir verbruikers in beide Namibië en in die buurland en is as gevolg van verskeie faktore. Robert McGregor van Cirrus verduidelik.