Ramaphosa spreek vanaand half-nege land toe

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa spreek vanaand half-nege sy burgers toe. Die verwagtinge is dat hy oor die afgelope twee weke se ekonomiese sabotasie en aanhitsing wat deur misdadigheid gesteun is, sal praat.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *