Ramaphosa se ampstermyn het faksies geskep

Die openbare beleidspesialis in Suid-Afrika, TK Pooe, meen President Cyril Ramaphosa se ampstermyn as president van die ANC is geskend deur te veel faksies en verdeeldheid. Hy sê as Ramaphosa die herverkiesing wen, sal dit ‘n leë oorwinning wees aangesien hy steeds verandwoordelik sal wees om die ANC reg te ruk voordat hy die land se probleme doeltreffend kan hanteer. Pooe sê al die inkomende leiers van die party se top-ses sal moet verstaan wat die oorwinning vir die verskillende faksies sal beteken: