Ramaphosa pleit by VN dat ontwikkelende land eie entstof kan produseer

Die Suid-Afrikaanse President, Cyril Ramaphosa, het die week weer by Eerstewêreld-lande gepleit om ontwikkelende lande te help om hul eie Cvid-entstowwe te produseer. Tydens die jongste Covid-19 Wêreldberaad gister, het Ramaphosa gevra dat ontwikkelde lande hul entstofkennis en tegnologie met armer lande moet deel. Hy sê dis een van die maklikste maniere hoe om entstof-ongelykheid aan te spreek. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …