Ramaphosa op besoek in Wes-Afrika

Die Ghanese president Nana Akufo-Addo het die reisverbod op Suid-Afrika verdoem. President Cyril Ramaphosa is op ‘n staatsbesoek in Accra as deel van sy vier-nasie toer aan Wes-Afrika. Hy sal later vandag ‘n sakeforum toespreek om nuwe gebiede van ekonomiese-, handels- en beleggingsamewerking te ondersoek. In die tussentyd beskryf Ramaphosa die verbod van Westerse lande weens die Omikron-variant as onregverdig: