Ramahosa praat vanaand oor derde pandemie-vlaag

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa gaan vanaand om agt-uur Suid-Afrikaners oor die derde vlaag van die Covid-19-pandemie toespreek. Sy Namibiese eweknie, President Hage Geingob, spreek ook vanaand om half-agt Namibiërs oor die Covid-maatreëls toe.