RA brei NaTIS-dienste uit

Die Namibiese Paaieowerheid is op die oomblik besig om sy dienslewering regoor die land uit te brei en het sy kantoor op Arandis uitgebrei. Volgens die owerheid se woordvoerder, Hileni Fillemon, vorm dit deel van ‘n breër plan…