Putin stuur ‘beter’ soldate na Kherson

Militêre kenners meen dat Russiese President Vladimir Putin sy beter opgeleide troepe ontplooi het na Kherson in die Oekraène. Dit woed op die oomblik om die stad met Oekraïnse troepe wat al nader beweeg. Die afgetrede Britse generaal, Lord Richard Dannat sê ‘n nederlaag daar sal ‘n groot verleentheid vir Putin wees. Hy verduidelik.