Projek vir onderbenutte grond in Kunene is uitstekende nuus

‘n Parlementslid en boer in die Kunene-streek het gereageer op die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein wat tans in die streek is om ‘n projek vir kommunale grond-ontwikkeling bekend te stel. Schlettwein het ook met die goewerneur van die streek, Marius Sheya en ‘n bestuurskomitee vergader oor kwessies soos die droogte, watervoorsiening. Dudu Murorwa, ‘n lid van die parlement van die UDF-party en ‘n boer in die streek, sê dit is positiewe nuus…