‘Profeet’ Jackson Babi steeds agter tralies

Die selfverklaarde profeet, pastoor Jackson Babi, bly agter tralies nadat hoërhofregter Herman January Babi sy appèl teen sy borgtogweiering afgekeur het. Babi staan onder meer tereg op klagte van renosterstropery, onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie, asook dat hy probeer het om ‘n polisiebeampte om te koop.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *