Produsente, registreer nou vir goeiepraktyk-opleiding by Akkerbouraad

Die Namibiese Akkerbouraad het ‘n beroep op boere wat kwalifiseer gedoen om te registreer vir die Globale Goeie Landbou-praktyk-kursus wat hy aanbied. Diegene wat belangstel moet aansoeke teen 3 September indien. Kosmos 94.1 Nuus het met Lona Shikongo-Kuvare van die raad gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *