Privaatskole sukkel ook met dwelms, geweld en meer

Daar is groot uitdagings hier en in Suid-Afrika met rassisme, dwelms, drankmisbruik, rook en geweld by skole. Veral staatskole sukkel met ongedissiplineerde leerders. Maar daar is nie baie berigte oor sulke gevalle by plaaslike privaatskole nie en Kosmos 94.1 Nuus wou by Colette Rieckert, die voorsitter van Privaatskole-vereniging weet of die uitdaging ook by dié skole ervaar word. Sy sê ja.