President Ramaphosa praat weer môre met Suid-Afrikaners

President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika gaan die land weer môre toespreek. Die waarnemende minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die aankondiging gedoen tydens haar daaglikse nuuskonferensie oor die onrus in die buurland. Hy sal volgens berigte ook die Covid-pandemie onder die loep neem.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *