Pres. Hage Geingob takel volksmoord-kwessie in staatsrede

President Hage Geingob het vandag tydens sy staatsrede in die parlement die sensitiewe kwessie van die Duitse volksmoord aangespreek. Hy het gesê daar is min dinge waaroor almal saamstem, behalwe die 20 miljoen euro, wat hy glo waaroor onderhandel kan word. Die President meen ook dis onregverdig dat mense kwaad is vir die Namibiese regering …