Prasa in SA het 3 000 spookwerkers

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika het teen Desember verlede jaar 3 000 spookwerkers gehad. Die buurland se vervooerminister, Fikile Mbalula, het dit aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Openbare Rekeninge onthul, ná oorsigbesoeke aan Prasa in Januarie en Maart. Hy sê die slenter spruit voort uit korrupsie in die agentskap se Departement van Menslike Hulpbronne: