Praatjie oor groen waterstof by Wetenskaplike Vereniging

Die Wetenskaplike Vereniging van Namibië bied op Woensdagaand 23 Februarie ‘n paneelbespreking aan oor die kwessies, uitdagings en geleenthede om groen waterstof in Namibië te ontwikkel. Die sprekers is verteenwoordigers van Hyphen, Hydrogen Energy, dr. Tobias Bischof-Niemz en Margaret Mutschler van die Namibiese Groen Waterstof-vereniging. Die paneelbespreking vind om sewe-uur die aand by Robert Mugabe-rylaan 110 in Windhoek plaas. Die uitvoerende hoof van die Wetenskaplike Verenigiging, Waldi Fritzsch.