Powell sê sy span is gereed

Die Blitsbokke hervat hulle wêreldreeks met die Spaanse toernooi wat vandag in Malaga begin. Afrigter Neil Powell se span speel vandag teen Skotland en môre teen Engeland. Powell sê sy span het die afgelope twee weke hard gewerk in Stellenbosch voor hulle vertrek na Europa: