Polisiehoof tevrede met stryd teen Covid-19

Die Namibiese polisiehoof, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga, is tevrede dat die manne en vroue in uniform, en die publiek, hard teen die Covid-pandemie veg soos hy dit stel.Namibië ervaar tans ‘n groot afname in positiewe -gevalle. Ndeitunga het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.