Polisiehoof maan publiek oor Covid-regulasies

Met die naweek wat aangebreek het en talle Namibiërs wat salarisse gekry het, het die Namibiese polisiehoof, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga, ‘n beroep op Namibiërs gedoen om gehoorsaam aan die Covid-regulasies te wees. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê ons gesondheid is op die spel.