Polisie sê oor gewapende roof

‘n Gewapende rooftog het laat Saterdagnamiddag in die Noordelike Industriële Gebied plaasgevind by ‘n logistieke firma. Hoofinspekteur Elifas Kuwinga sê daar is nog geen arrestasie gemaak nie en die ondersoek duur voort.