Plant tog ‘n boom!

Suid-Afrika vier van vandag tot volgende Dinsdag Boomplant-week. Die legendariese Suid-Afrikaanse bosboumaatskappy, Sappi Suidelike Afrika, sal die week vier met hulle Plant ‘n Boom, Plant Hoop-veldtog waartydens hulle die publiek aanmoedig om ‘n boom te plant en dit op sosiale media te deel. ‘n Woordvoerder, Zelda Schwalbach, sê om bome te plant is ‘n bron van hoop: