Plaaslike verkiesings in SA: inwoners moet lys maak

ActionSA vra Suid-Afrikaners om hul politieke mag terug te kry deur insette te lewer oor wat hulle bestempel as die grootste prioriteite vir dienslewering in hul munisipaliteite. Die party sê hy sal toesien dat dié kwessies ingesluit word in sy mandaat aan inwoners tydens die komende plaaslike verkiesings, maar ook daarna. Sabelo Chalufu van ActionSA sê die party nooi kiesers om enige bykomende voorstelle in te dien oor verbeterings wat hulle in gemeenskappe wil sien: