Plaaslike SME’s wil nie leen nie

Berigte uit Suid-Afrika dat krediet wat deur SME’s aangegaan word herstel en terug na vlakke voor Covid neig. FNB in die buurland sê teen einde Junie verlede jaar is meer as 41 miljard Suid-Afrikaanse rand geleen met verdere groei wat in die laaste helfte van die jaar aangeteken is. Maar, die prentjie verskil hemelsbreed in Namibië, soos Danny Meyer van SMEs Compete verduidelik.

Hy voeg by dat die heersende ekonomiese toestande bydra tot huiwerigheid om geld te leen.