Plaagdoder is baie toksies

Meer inligting is bekend oor die toksisiteit van die insekdoder wat tans gebruik word om die sprinkaanplaag te beheer. Die Namibiese Ministerie van Landbou het vroeër bekend gemaak dat die plaagdoder baie giftig is en dat diere vir 21 dae na besproeiing nie in die gebied toegelaat word nie. Simon Nghipandulwa van die ministerie en wat tans in die noorde is met die plaagbeheer pogings sê die plae is groot en hou tans groot risiko in so giftiger insekdoder is nodig…