Pil teen Covid-19 lok wydlopende reaksie uit

Daar is groot internasionale belangstelling in die teenvirale pil van Merck, Molnupiravir
vir gebruik teen Covid-19. As Amerika se Voedsel en Medisyneowerheid dit goedkeur
sal dit die 1ste pil wees wat spesifiek ontwerp is om die virus te beveg. Dit het sterftes
en hospitalisasie in toetste met tot 50% verminder soos Amerika se voorste kundige oor
aansteeklike siektes, dr. Anthony Fauci, verduidelik.